Ruimtetydperk

Die lansering van die Spoetnik 1-satelliet was die begin van die ruimtetydperk
Die seine van die Spoetnik 1 het vir 22 dae voortgeduur.

Die ruimtetydperk is 'n periode wat die aktiwiteite rakende die ruimtewedloop, ruimteverkenning, ruimtetegnologie en die kulturele ontwikkelings wat deur hierdie gebeure beïnvloed is, insluit. Die begin van die ruimtydperk word oor die algemeen beskou as die lansering van Spoetnik 1 in 1957.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search